top of page
  • Facebook
  • Youtube
  • Instagram
Cover_3000x1687.png

SAAM MAAK ONS N VERSKIL

Ons is ’n ondersteuners gemeenskap wat omgee, met ʼn gemeenskaplike doel 
om die skool en sy leerders op ’n betekenisvolle manier te ondersteun.

Klub Monties

Klub Monties (NPC) is ‘n geregistreerde, nie winsgewende maatskappy wat Hoërskool Montana se leerders in alle sport, akademie, kultuur en sosiale aktiwiteite ondersteun.

Klub Monties dien ook as die amptelike ondersteuners klub vir ouers, familie en alumni van Hoërskool Montana. Alle fondse wat Klub Monties insamel word direk teruggeploeg in die skool tot voordeel van die leerders.

Elke projek is ’n manier om iets terug te gee en seker te maak dat Monties en sy gemeenskap ’n plek bly waar jong mense kan groei en hul volle potensiaal bereik

NUUTSTE ARTIKELS

TOERNOOIE OPPAD

 

Volg #montanasport op Facebook

About

SLUIT VANDAG NOG AAN

en word n trotse ondersteuner

vertical_transparent_klubmonties_logo_big.png
bottom of page