top of page

By Klub Monties is ons méér as net ’n ondersteuners klub ✨ons is ’n ondersteuners gemeenskap wat regtig omgee, met ʼn gemeenskaplike doel om die skool en sy leerders op ’n betekenisvolle manier te ondersteun✨ Om ’n verskil te maak, reël ons fondsinsamelings, loods verskeie inisiatiewe, hou golf dae, sport- en fees geleenthede, en werk saam met die besigheid gemeenskap in ons omgewing vir borgskappe. Hiermee samel ons die nodige fondse in om die skool en sy leerders te ondersteun en te help floreer. Elke projek is ’n manier om iets terug te gee en seker te maak dat Monties en sy gemeenskap ’n plek bly waar jong mense kan groei en hul volle potensiaal bereik.

Ons glo in Monties en sy toekoms!

PROJEKTE

Hou die spasie dop!

Ons het reeds hande saam gevat met die skool, sport hoofde en ouers om  inisiatiewe vir die jaar uit te sit. Inligting sal so gou moontlik beskikbaar gestel word.

Ons vat saam hande saam

Bly op hoogte van die nuutste nuus

Skep ʼn profiel deur te registreer, kies dan jou lidmaatskap opsie ,en word deel van Klub Monties en kry dan toegang oor alle inligting rondom projekte, nuus asook opkomende gebeure of wanneer nuwe produkte op ons aanlyn winkel beskikbaar is. 

Lees meer
​ oor hoe dit werk.

bottom of page